ONS GEMEENTE SE VISIE:
MATTHEUS 28:19 “Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het.
En kyk, Ek is met julle al die dae tot aan die voleinding van die wêreld. Amen”
MATTHEW 28:19 “Therefore, go and make disciples of all the nations, baptizing them in the name of the Father and the Son and the Holy Spirit. 20 Teach these new disciples to obey all the commands I have given you. And be sure of this: I am with you always, even to the end of the age.”
ONS VISIE:

5 PILARE WAAROP ONS BOU:






Waarnemend:
Past Jan.F.J van Brummelen

Die aanbiddingsspan: Janke Du Plessis, Johann van Brummelen, Anna Mart van Vreden en Antonie Wijnja

Johann van Brummelen & Megan Gillingham behartig ons “Roots” selgroep vir ouderdomme vanaf 18 tot jong volwassenes.. Vir ’n plek waar jy veilig voel en jou hart kan deel skakel Johann by 084 953 7501 of epos aan johann@agspretoriaoos.co.za

